Loading...
Buffelsfontein Lager 340 ml Buffelsfontein Lager sal nooit kwaad word as jy ‘n ander bier se kurwes beloer nie. Dit sal nie mislik raak as jy laat die huis inwaggel nie en gee nie om as jy ‘n vuil grap voor jou skoonfamilie maak nie. So, bederf jouself. Jou rowwe bliksem. Features: Buffelsfontein l...show more